Babiana leipoldtii
plantspesie
Babiana leipoldtii is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die renosterveld en fynbos. Dit kom vanaf Hopefield tot by Klipheuwel en Agter-Paarl voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 645 km² en die spesie het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplante, verdere ontwikkeling en 'n gebrek aan 'n brand program.
Babiana leipoldtii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. leipoldtii
|
Binomiale naam | |
Babiana leipoldtii G.J.Lewis, (1959)
|