Babiana patula
plantspesie
Babiana patula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by Albertinia voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 20 000 km² en het oor 80 jaar 60% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante.
Babiana patula | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. patula
|
Binomiale naam | |
Babiana patula N.E.Br., (1932)
|