Babiana pauciflora
plantspesie
Babiana pauciflora is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom op die Bokkeveldberge-eskarp voor en is deel van die renosterveld. Die spesie het habitat afgestaan aan koringverbouing in die verlede; tans is die verbouing van olywe en graanprodukte 'n bedreiging. Die plante op die padskouers word ook deur instandhouding bedreig.
Babiana pauciflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. pauciflora
|
Binomiale naam | |
Babiana pauciflora G.J.Lewis, (1959)
|