Babiana tubaeformis
plantspesie
Babiana tubaeformis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Piketberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 16 km² en daar is twee subpopulasies. Die plant het van sy habitat verloor aan gewasverbouing en word verder bedreig deur te veel brande, indringerplante en oorbeweiding.
Babiana tubaeformis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. tubaeformis
|
Binomiale naam | |
Babiana tubaeformis Goldblatt & J.C.Manning, (2008)
| |
Sinonieme | |
|