Bailybrug
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
- Moenie verwar word met die militêre hulpbrug Baileybrug nie.
Die Bailybrug is die hoogste geleë brug in die wêreld. Hierdie brug is geleë in die Himalajaberge tussen die Drasrivier en Sururivier in die Ladakhvallei in die Indiese staat Jammu en Kasjmir.
Dit is 30 m lank en is op 'n hoogte van 5 602 m bo die gemiddelde seevlak. Dit is 'n baileybrug wat gebou is in 1982 deur die Indiese Weermag.