Bankdruk
Bankdruk (Engels: Bench press) is 'n kragoefening waarby 'n bepaalde weerstand of gewig vanuit 'n lêende posisie op 'n spesiale bank opgestoot word.
Alhoewel die bankdruk die hele liggaam oefen, is die spiere wat hoofsaaklik gebruik word, die pectoralis majeur, die agterste deltoïedspier en die driekopspiere. 'n Barbell word oor die algemeen gebruik, maar 'n paar handgewigte kan ook gebruik word.[1][2]
Bankdruk is een van die sportsoorte wat tydens die Paralimpiese Spele beoefen word.
Sien ook
wysig- Gewigoptel, soortgelyke oefening wat vanuit 'n staanposisie beoefen word
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ John F. Graham (Augustus 2000). "Dumbbell bench press". Strength and Conditioning Journal. 22 (4): 71. Besoek op 7 September 2014.
- ↑ Ronai, Peter (November 2018). "The Bench Press Exercise". ACSM's Health & Fitness Journal (in Engels (VSA)). 22 (6): 52–57. doi:10.1249/FIT.0000000000000432. ISSN 1091-5397.
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bankdruk.
Paralimpiese sporte | |||
---|---|---|---|
Somersporte: 5-per-kant sokker · Bankdruk · Boccia · Doelbal · Handfiets · Paralimpiese atletiek · Paralimpiese boogskiet · Paralimpiese driekamp · Paralimpiese judo · Paralimpiese kanovaart · Paralimpiese roei · Paralimpiese ruitersport · Paralimpiese seilvaart · Paralimpiese skyfskiet · Paralimpiese swem · Paralimpiese tafeltennis · Rolstoelbasketbal · Rolstoelrugby · Rolstoelskerm · Rolstoeltennis · Sitvlugbal Wintersporte: Bobslee · Heg-en-steg-ski · Paralimpiese alpeski · Paralimpiese tweekamp · Rolstolysbal · Sleehokkie · Sneeuplankry Voormalige sporte: 7-per-kant sokker · Basketbal ID · Dartchery · Paralimpiese stoei · Prikslee · Rolbal · Rolstoelresies · Snooker Demonstrasiesporte: Racquetbal |