Basboontjie
plantspesie
Die basboontjie (Elephantorrhiza burkei) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom voor in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.[1][2]
Basboontjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoid klade |
Genus: | Elephantorrhiza |
Spesie: | E. burkei
|
Binomiale naam | |
Elephantorrhiza burkei Benth., (1846)
|
Dit het 'n digte, afgeronde kroon, 1-3 m hoog wat in sy natuurlike habitat 'n hoogte van 6 m kan bereik.[3]
Die boom FSA-nommer is 193.[4]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Plants of the World
- ↑ REDLIST Sanbi
- ↑ "Plantzafrica.com (SANBI): Elephantorrhiza burkei Benth" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2019. Besoek op 22 Desember 2019.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Eksterne skakels
wysig- Wikispecies het meer inligting verwant aan Basboontjie
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Basboontjie.