Bastersuurpruim
plantspesie
Die bastersuurpruim (Olax dissitiflora) is 'n klein boom of struik wat behoort tot die familie Olacaceae. Die spesie is inheems aan Botswana, Eswatini, Madagaskar, Malawi Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 101.[1]
Bastersuurpruim | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Santalales |
Familie: | Olacaceae |
Genus: | Olax |
Spesie: | O. dissitiflora
|
Binomiale naam | |
Olax dissitiflora Oliv., (1868)
| |
Sinonieme | |
|