Beaconsfield, Quebec
Beaconsfield is 'n munisipaliteit in die weste van Montrealeiland (provinsie Quebec, Kanada) met 19 517 inwoners in 2008.
Beaconsfield | |
---|---|
Stad | |
Village Beaurepaire in Beaconsfield | |
Ligging van Beaconsfield op die Montréal-eiland | |
Koördinate: 45°26′00″N 73°50′00″W / 45.43333°N 73.83333°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Montréal |
Stigting | 1698 |
Stadstatus | 1910 |
Regering | |
• Burgemeester | Georges Bourelle |
Oppervlak | |
• Land | 11,01 km2 (4,25 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 19 505 |
• Digtheid | 1 771,6/km2 (4 588/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | H9W |
Skakelkodes | 514, 438 |
Webwerf | beaconsfield.ca |
Die stad, wat aan die noordoewer van die Saint-Louismeer lê, is in 1910 geïnkorporeer en maak deel uit van die metropolitaanse gebied van Montreal. Beaconsfield is in 2002 by die stad Montreal ingelyf, maar sy bewoners het later ten gunste van 'n selfstandige stad gestem, wat op 1 Januarie 2006 herstel is. Dit is 'n oorwegend residensiële gebied.
Die bevolking van Beaconsfield is oorwegend Engelstalig.
Eksterne skakels
wysig- Die amptelike webwerf van Beaconsfield Geargiveer 22 Oktober 2006 op Wayback Machine