Koninklijke Beerschot Antwerpen Club is 'n sokkerspan in die Belgiese stad Antwerpen, wat in die Tweede Klasse (Eerste klasse A) speel. Die klub is 'n saamsmelting van Beerschot VAC (wat bankrot geraak het) en Germinal Ekeren uit 1999. Die klub is ook bekend onder sy ou naam Germinal Beerschot Antwerpen (GBA). Beerschot het twee keer (een keer as Ekeren) die Beker van België gewen. Beerschot VAC het ook sewe keer die landskampioenskap van België gewen.
- 1988/89
- 1997, 2005
- (naaswenner (2): 1990, 1995)
- (naaswenner (2): 1997, 2005)
Beroemde sokkerspelers
wysig