Aaron Mokoena

Suid-Afrikaanse sokkerspeler

Teboho Aaron Mokoena (gebore op 25 November 1980 in Boipatong) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Bafana Bafana uitgedraf.

Aaron Mokoena

Aaron Mokoena op Loftus Versfeld, 16 Junie 2010
Persoonlike inligting
GeboortenaamTeboho Aaron Mokoena[1]
Gebore25 November 1980 (1980-11-25) (44 jaar oud)
GeboorteplekBoipatong, Suid-Afrika
Lengte1,85 m
SpeelposisieVerdedigende middelveldspeler/sentrale agter
Jeugloopbaan
Jomo Cosmos
Bayer Leverkusen
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1999–2003Ajax7(0)
2001Germinal Beerschot (leen)12(1)
2002Germinal Beerschot (leen)29(1)
2003–2005KRC Genk32(1)
2005–2009Blackburn Rovers101(0)
2009–2012Portsmouth77(2)
2012–2013Bidvest Wits23(8)
Nasionale span
Suid-Afrika O-23
1999–2010Suid-Afrika107(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22:00, 28 April 2012 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 16:00, 10 Oktober 2011 (UTC)

Loopbaan

wysig
Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
1999/03 Ajax   Nederland Eredivisie 7 0
2003/05 KRC Genk   België Eerste klasse (sokker België) 32 1
2005/09 Blackburn Rovers   Verenigde Koninkryk Premier League 101 0
2009/12 Portsmouth   Verenigde Koninkryk Football League Championship 77 2
2012/13 Bidvest Wits   Suid-Afrika Premier Sokkerliga 23 8

Verwysings

wysig
  1. "FIFA World Cup South Africa 2010: List of Players" (PDF) (in Engels). FIFA. 4 Junie 2010. p. 28. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2010.