Beni Sidel
Beni Sidel, Berbers: Ayt Sidel, is 'n nedersetting in Marokko se noordooste.
Beni Sidel Ayt Sidel | |
---|---|
Koördinate: 35°8′N 3°7′W / 35.133°N 3.117°W | |
Land | Marokko |
Regio | Oriental |
Provinsie | Nador |
Hoogte | 165 m (541 ft) |
Tydsone | UTC+1 (WAT) |
Beni Sidel lê vlakby die Middellandse See en in die Rif, 'n bergreeks wat aan die Atlasgebergte behoort.
In die omgewing lê die stad Nador (±30 km naar die weste) en die Spaanse hawestad Melilla (±40 km naar die noordweste).
Gebore
wysig- Ahmed Aboutaleb (1961), Nederlandse politikus (burgemeester van Rotterdam)