Bergaalwyn
plantspesie
Die Bergaalwyn (Aloe marlothii)[1] is 'n boom wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en die suide van Mosambiek. Dit is vernoem na Rudolf Marloth, 'n Duitsgebore Suid-Afrikaanse plantkundige. Die boom se FSA-nommer is 29.5.[2][1]
Bergaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. marlothii
|
Binomiale naam | |
Aloe marlothii A.Berger, 1905
|
Subspesies
wysigDie plant het twee subspesies:
- Aloe marlothii subsp. marlothii
- Aloe marlothii subsp. orientalis Glen & D.S.Hardy
Fotogalery
wysig-
Blare
-
Bloeiwyse
-
Blomme van naby
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 253. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bergaalwyn.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bergaalwyn