Bergbrandnetel
boomspesie
Die Bergbrandnetel (Obetia tenax) is 'n boom wat in Suid-Afrika inheems is aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap asook Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Bergbrandnetel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. tenax
|
Binomiale naam | |
Obetia tenax (N.E.Br.) Friis (1983)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 70.[1]