Berilliumhidroksied
Berilliumhidroksied is 'n basis van berillium met die chemiese formule Be(OH)2
Algemeen | |
---|---|
Naam | Berilliumhidroksied |
Chemiese formule | Be(OH)2 |
Molêre massa | 43,027 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 13327-32-7[2] |
Voorkoms | Wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Fase | β-Be(OH)2 |
Selkonstantes | a=454,03(4)pm; b=626,0(3)pm; c=705,99(7)pm[3] |
Ruimtegroep | P212121 |
Nommer | 19 |
Strukturbericht | C31 |
Fase | α-Be(OH)2 |
Fase | γ-Be(OH)2 P>1,5-2,0 GPa |
Selkonstantes | a=573,8(2)pm; b=626,0(3)pm; c=720,pm @ 5,3(1) GPa[3] |
Ruimtegroep | Fdd2 |
Nommer | 43 |
Fase | Klinobehoïet |
Selkonstantes | a=1102,0(8)pm; b=474,6(6)pm; c= 864,6(9)pm; β=98,94(8)°[4] |
Ruimtegroep | P21 |
Nommer | 4 |
Smeltpunt | 138 °C[2] |
Kookpunt | ontbind na BeO ~500K[1] |
Digtheid | 1,92 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | sleg in neutrale water; oplosbaar in sure en basisse[1] |
Ksp | 6,92 x 10-22[1] |
ΔfHɵ | -902,5[kJ/mol][1] |
ΔfGɵ | -815,0[kJ/mol][1] -815,93 α @298K; -817,864 β @298K [5] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dit is 'n amfoteriese stof.[1]
Die ortorombiese β-fase word in die natuur as die mineraal behoïet aangetref.[6] Daar is ook 'n monokliniese mineraal met algemene formule Be(OH)2, klinobehoïet.[4]
Kristalstruktuur
wysigβ-Berilliumhidroksied kristalliseer in die ortorombiese sinkhidroksied-struktuur wat die kode C31 in die strukturbericht-klassifikasie het. Dit is die stabiele fase. Wanneer hidroksied by 'n oplossing van Be2+ bygevoeg word, ontstaan 'n metastabiele α-fase wat tetragonaal is en dikwels 'n amorfe gel vorm.[1]
Teen hoë drukke van P>1,5-2,0 GPa word uit die β-fase die γ-fase gevorm. Dit is ook ortorombies. Die oorgang is omkeerbaar en die volumeverskil is amper nul. Die oorgang is waarskynlik van die tweede orde.[3]
Eienskappe
wysigDit is 'n byproduk van die ontginning van die metaal berillium uit beriel en bertrandiet, sy belangrikste ertse.[1]
β-Berilliumhidroksied los in oplossings van natriumhidroksied op en vorm "berillate":[1]
Met sure word die Be(OH)+-katioon gevorm, soos met swaelsuur:[1]
Gebruike
wysigBerilliumhidroksied is die sleutelverbinding wat gebruik word om 'n verskeidenheid berilliumverbindings te verkry.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 R.C. Ropp (2013). Chapter 3 - Group 16 (O, S, Se, Te) Alkaline Earth Compounds; in: Encyclopedia of the Alkaline Earth Compounds. Elsevier. pp. 105–197. doi:10.1016/B978-0-444-59550-8.00003-X. ISBN 9780444595508.
- ↑ 2,0 2,1 "Beryllium hydroxide". American Elements.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 Hannah Shelton · Madison C. Barkley · Robert T. Downs · Ronald Miletich·Przemyslaw Dera (2016). "Hydrogen bond effects on compressional behavior of isotypic minerals: high‑pressure polymorphism of cristobalite‑like Be(OH)2". Phys Chem Minerals. 43: 571–586. doi:10.1007/s00269-016-0818-5.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ 4,0 4,1 "Clinobehoite". mindat 1066.
- ↑ Ihsan Barin (1995). Thermochemical Data of Pure Substances. Weinheim; New York; Basel; Cambridge; Tokyo: VCH. ISBN 3-527-28745-0.
- ↑ "Behoite". mindat 603.