Bert Koenders
Albert Gerard (Bert) Koenders (gebore 28 Mei 1958) is 'n Nederlandse voormalige diplomaat en politikus van die Party van die Arbeid (PvdA).
Bert Koenders | |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 2014 – 2017 | |
Voorafgegaan deur | Frans Timmermans |
---|---|
Opgevolg deur | Halbe Zijlstra |
Minister van Ontwikkelingssamenwerking
| |
Ampstermyn 2007 – 2010 | |
Voorafgegaan deur | Agnes van Ardenne-van der Hoeven |
Opgevolg deur | Maxime Verhagen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Mei 1958 Arnhem, Nederland |
Politieke party | PvdA |
Opleiding
wysigKoenders het in Internasionale Betrekkinge en Internasionale Ekonomie aan die Universiteit van Amsterdam gegradueer. Hy het ook Internasionale Studies aan die Johns Hopkins Universiteit in Washington, D.C. en Bologna gestudeer.
Biografie
wysigKoenders was van 1997 tot 2007 'n lid gewees van die PvdA se Tweede Kamer-fraksie.
Van 2007 tot 2010 het hy minister van Ontwikkelingssamenwerking in die Balkenende IV-kabinet gewees.
Van 2011 tot 2014 het hy vir die Verenigde Nasies gewerk.
Van 17 Oktober 2014 tot 26 Oktober 2017 was hy minister van Buitelandse Sake in die Rutte II-kabinet gewees, as opvolger van die Rooms-Katolieke PvdA-minister Frans Timmermans.
Bronne
wysig- (nl) www.parlement.nl