Bespreking:2020 Formule Een-seisoen
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Ossewa in onderwerp Tegniese veranderinge In 2020
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die 2020 Formule Een-seisoen-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van 2020 Formule Een-seisoen
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Tegniese veranderinge In 2020
wysigEk dink hier het dalk 'n foutjie ingesluip: "In 2020 sal al die motors op petrol loop, en die renmotors sal ook 'n bietjie vinniger wees as die vorige seisoen." Volgens 2020 FORMULA ONE TECHNICAL REGULATIONS en 2019 FORMULA ONE TECHNICAL REGULATIONS sal die 2020-seisoen dieselfde petrol gebruik as wat in 2019 gebruik is, dit kan dus nie 'n tegniese verandering wees nie. Die Engelse weergawe van hierdie bladsy se inligting oor tegniese veranderinge vir 2020 blyk korrek te wees, moet ons nie dalk daardie inligting gebruik nie? Groete Ossewa (kontak) 09:41, 14 Maart 2020 (UTC)