Bespreking:Aardrykskunde
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Aardrykskunde-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Aardrykskunde
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Beeld laai nie
wysigOp my blaaier wys die prentjie nie, tog is ek seker dat hy gelaai is. Miskien 'n sintaksfout hier? Sal hulp waardeer. --RM 14:01, 22 11 2004 (UTC)
- Bedoel jy die kaart bo-aan? Dit werk doodreg in twee blaaiers hier (Konqueror & Firefox), so dalk is dit net 'n kasgeheueprobleem -- probeer 'n shift-refresh? (Dewet 15:31, 22 11 2004 (UTC))
- Ek dink die Egiptenare verdien ook 'n plekkie: koning Nekau (Necho) II het skepe om die Kaap gestuur e.g. Jcwf
- Skryf hom gerus in ek het geen inligting oor Necho nie. --RM 05:51, 23 11 2004 (UTC)