Bespreking:Ancorina globosa
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Bewoording
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ancorina globosa-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ancorina globosa
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bewoording
wysigSponsensoort? En hoekom "naam van die spesies" eerder as "naam van die spesie". (of verstaan ek nou die artikel heeltemal verkeerd?) Groete, Alias (kontak) 13:26, 28 Augustus 2018 (UTC)
- @Alias: dankie vir die fout wat jy opgelet het. Ek het dit nou by die korreksies gevoeg wat ek besig is om te loop:[1]
text_replace = [
("Die wetenskaplike naam van die spesies is die eerste keer geldig gepubliseer in", "Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer geldig gepubliseer in"),
("Nie aanvaarde", "Nieaanvaarde"),
(" Gebaseer op informasie uit die ", " Gebaseer op inligting uit die "),
("[[Demospongiae|gewone sponsen]]soort", "[[Demospongiae|gewone sponsspesie]]"),
]
for item in text_replace:
text = text.replace(item[0], item[1])
- – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 13:31, 28 Augustus 2018 (UTC)