Bespreking:Andre Eva Bosch
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Spelling van naam?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Andre Eva Bosch-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Andre Eva Bosch
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling van naam?
wysigDaar is verskeie spellings van die naam. In hierdie wysiging is die spelling verander, maar die vorige spelling (Andrée) asook "André" kom definitief voor op die omslag van die boeke wat ek kon kry aanlyn. [1] [2] [3] Ek wonder of dit 'n tipe van 'n pennaam is wat nie konsekwent gebruik is nie. Idees? --Alias (kontak) 10:24, 28 September 2018 (UTC)
- Haar broer Esra verwys na haar as Andre Eva Bosch: [4] "Andre" bevat 'n akkuut op hierdie omslag: [5] (wat dit 'n manlike naam maak?). Dit is alles baie verwarrend! – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 11:16, 28 September 2018 (UTC)