Bespreking:Axolotl

Jongste opmerking: 2 maande gelede deur Mieliestronk in onderwerp Axolotl nie Axoloti nie

Axolotl nie Axoloti nie

wysig

Dis maklik om die woord verkeerd te lees, maar kyk maar hoe dit in Engels, Nederlands en ander Wikipedia-tale gedoen word. Ek weet ongelukkig nie hoe om die opskrif in Afrikaans se herstel nie. Mieliestronk (kontak) 13:53, 1 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Mieliestronk, jy is reg. Ek het dit ook bevestig in Wêreldspektrum. Gaan jy die ander veranderinge in die artikel aanbring? Groete!Oesjaar (kontak)

NS Dit is veroorsaak tydens die OCR proses toe die artikels geskandeer is.

Oesjaar, hier in die begin van my 86ste jaar het ek nou permanent onder suurstof beland hier in ons aftreeoord se afdeling vir verswaktes. Ek deel 'n dubbelkamer met my vrou wat gevorderde Alzheimers het. Nie 'n lekker situasie nie, jy sal begryp. Ek het die veranderinge aangebring sover my verswakte oë hulle kan raaksien, maar in die boksie het ek probleme weens gebrek aan kennis. Mooi groete. Mieliestronk (kontak) 15:26, 2 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Axolotl"-bladsy.