Bespreking:Beringlandbrug
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Beringlandbrug-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Beringlandbrug
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kameelagtiges
wysigkameelagtige diere (Camelidae), wat in Noord Amerika ontwikkel het is na Asië uitgevoer (en het later weer daar uitgesterf) .
- Dit is nie waar vir die Baktriese kameel en die dromedaris nie, dink ek. Jcwf 21:41, 7 Apr 2005 (UTC)
Ek is nie 'n ekspert hierop nie, maar volgense die Engelse wiki artikel oor die onderwerp (en:Camelid) stam alle kamele en lamas af van voorsate wat in Noordamerika ontwikkel het en toe onderskeidlik na Asië (en later ook verder na Afrika) en Suid Amrekika gemigreer het en in Noord Amerika self uitgestref het. Dit strook ook met ander artikels wat ek nagegaan het voor ek die sin aangepas het: "It is a poorly known fact that camels (Family Camelidae) originated and underwent most of their evolution in North America." [1].
Ek herhaal die teks van die en:wiki hier:
Camelids are unusual in that their modern distribution is almost a mirror-image of their origin. Camelids first appeared very early in the evolution of the even-toed ungulates, around 45 million years ago during the late Eocene, in present-day North America. The family diversified and prospered but remained confined to the North American continent until only about 2 or 3 million years ago, when representatives arrived in Asia, and (after the formation of the Isthmus of Panama) South America.
The original camelids of North America remained common until the quite recent geological past, but then disappeared, possibly as a result of hunting or habitat alterations by the earliest human settlers. Three species groups survived: the Dromedary of northern Africa and south-west Asia; the Bactrian Camel of eastern Asia; and the South American group, which has now diverged into a range of forms that are closely related but usually classified as four species: Llamas, Alpacas, Guanacos, and Vicunas.
Laurens 12:10, 8 Apr 2005 (UTC)
Seevlakke
wysigIs seevlakke Afrikaans voor sea level? Dit lijkt mij op het oog een nogal vreemde vertaling. Danielm 16:01, 9 Apr 2005 (UTC)
- Ja ""vlak"" is in die algemeem die vertaling vir 'level' en seevlak is in algemene gebruik en ook in my HAT.
- Ek het ook 'ondiep' terug verander na 'vlak' aangesien vlak ook die normale veratling vir 'shallow' is. Die Nederlandse vlak word in Afrikaans na plat vertaal. Ondiep is wel in die HAT maar dit is nie iets wat mens baie hoor nie en vlak is na my mening heel aanvaarbaar en meer gewens. Laurens 18:44, 10 Apr 2005 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://spp.pinyin.info/abstracts/spp039_precolumbian_crossings.html (archive)
- In Beringlandbrug on 2009-09-12 13:23:30, 404 Not Found
- In Beringlandbrug on 2009-09-12 15:20:33, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [2]. --RobotJcb (kontak) 15:20, 12 September 2009 (UTC)
Stukkende eksterne skakel 2
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://weber.ucsd.edu/~dkjordan/arch/beringia.html#top (archive)
- In Beringlandbrug on 2009-09-12 13:23:47, Socket Error: 'Een verbindingspoging is mislukt omdat de verbonden party niet correct heeft geantwoord na een bepaalde tijd, of de gemaakte verbinding is mislukt omdat de verbonden host niet heeft geantwoord'
- In Beringlandbrug on 2009-09-12 15:20:59, Socket Error: 'Een verbindingspoging is mislukt omdat de verbonden party niet correct heeft geantwoord na een bepaalde tijd, of de gemaakte verbinding is mislukt omdat de verbonden host niet heeft geantwoord'
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [3]. --RobotJcb (kontak) 15:21, 12 September 2009 (UTC)