Bespreking:Bolivië
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Alias in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Bolivië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Bolivië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Estado Plurinacional de Bolivia
wysigRepubliek van Bolivië (República de Bolivia) Estado Plurinacional de Bolivia
- Uitgevoer. --Voyageur (kontak) 17:22, 24 Mei 2012 (UTC)
Naam
wysigVolgens my woordeboek is die naam van die land Bolivia en nie Bolivië nie. Kan enigiemand anders dit dalk ook nagaan asb.Puvircho (kontak) 09:11, 18 April 2013 (UTC)
- Volgens my AWS: Bolivia / Boliviaanse / Boliviaan
- Persoonlike voorkeur: Bolivië of dalk selfs Boliwië!
- Ek wonder nogal hoe hierdie volksvreemde spellings in die woordeboek kom.
- Groete. Frank (kontak) 09:33, 18 April 2013 (UTC)
- Die AWS van 2009 het wel Bolivië aanvaar. Ek voel nie so sterk dat die v na w moet verander nie - daar is immers heelwat gebruik van die letter v vir die w-klank (bv. in variasie). --Alias (kontak) 09:38, 17 Junie 2015 (UTC)