Bespreking:Brasse vannie Kaap
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Brasse vannie Kaap-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Brasse vannie Kaap
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ashley Titus se engelse artikel
wysigDaar bestaan 'n artikel op die engelse wiki vir Ashley Titus.
Volgens gebruiker @Winstonza verwys ons nie na Engelse artikels nie, maar tog voel ek dis belangrik om 'n skakel in te sit na Ashley se artikel, al is dit in Engels.
Sedert ek geen riglyne kon vind op die Afrikaanse wiki wat intertaal skakels behels nie, het ek die Engelse Interlanguage linking Guidelines gevolg vir die skakel na Ashley se Engelstalige artikel.
As daar wel 'n reël is oor intertaalskakels op Afrikaanse artikels gaan ek voorstel dat daar 'n Afrikaanse af:Help:Intertaalskakels gemaak word sodat alle gebruikers dit kan opsoek en nastreef.
--Unphazed2048 (kontak) 19:01, 3 April 2018 (UTC) [taalsorg deur Aliwal2012]
- Die betrokke artikel kan sekerlik vertaal word. Voyageur (kontak) 19:16, 3 April 2018 (UTC)