Bespreking:Clarens-sandsteenformasie
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Clarens-sandsteenformasie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Clarens-sandsteenformasie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bronne
wysigUitstekend! Het jy bronne? Oesjaar (kontak) 19:06, 25 Julie 2013 (UTC)
Titel
wysigMoet die titel nie eerder Clarens-sandsteenformasie of Clarens Sandsteenformasie wees nie? Puvircho (kontak) 19:33, 25 Julie 2013 (UTC)
- Ek sou dink Clarens-sandsteenformasie. Aan die ander kant wonder ek of Clarens Sandsteen Formasie noodwendig verkeerd is. Elke geval, julle taalbulle moet dit maar uitbaklei. Groete. Frank (kontak) 19:39, 25 Julie 2013 (UTC)