Bespreking:Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Winstonza
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Moet die artikel dalk met DSM (handleiding) versmelt word? Groete. Frank (kontak) 16:41, 14 Junie 2014 (UTC)
- 'n Mens kan, ja. DSM (handleiding) is 'n bietjie verouderd, maar 'n mens sal dit kan bywerk. Of jy kan dit dalk aanstuur na DSM-IV, wat die vorige uitgawe was. Winston (kontak) 09:49, 15 Junie 2014 (UTC)