Bespreking:Donker materie

Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Een woord

Een woord

wysig

Dit is net een woord as daar 'n verdigting van betekenis plaasgevind het. Of hier 'n verdigting plaasgevind, is myns insiens 'n kwessie van opinie. Winston (kontak) 15:41, 19 Junie 2014 (UTC)Beantwoord

Rol asb. terug. Dit was deur 'n Engelssprekende gebruiker na een woord verander. Groete. Frank (kontak) 16:06, 19 Junie 2014 (UTC)Beantwoord
Terug na "Donker materie"-bladsy.