Bespreking:Duisend-en-een-nag
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Duisend-en-een-nag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Duisend-en-een-nag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling
wysigIs die spelling reg? Moontlik eerder Duisend-en-een nag? Groete. Frank (kontak) 18:09, 28 Desember 2015 (UTC)
- Dit is die spelling wat ek ken (volgens SARA, kyk ook in HAT onder "kadervertelling"). Ek het egter geen idee hoekom dit so gespel word nie. Op die internet kry 'n mens dikwels Duisend-en-een Nag, en 'n mens kan dit seker maar so verander. Winston (kontak) 09:14, 2 Januarie 2016 (UTC)
- Dis seker so uit Nederlands oorgeneem: Duizend-en-een-nacht. Winston (kontak) 09:33, 2 Januarie 2016 (UTC)