Bespreking:ENIAC
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur JCBrand in onderwerp Draai-Syfer-Kodeks Masjien
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die ENIAC-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van ENIAC
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
- Vertaling is nie my sterkpunt nie, kan iemand help asb? Die artikel is net halfpad. Oesjaar
- Kan iemand asb help vertaal met die laaste stuk? Groete! Oesjaar (kontak) 17:59, 20 Januarie 2015 (UTC)
Draai-Syfer-Kodeks Masjien
wysigEk het die wysiging wat daardie term bygevoeg het terrugerol. Daar is geen verwysing daarvoor nie en dit blyk myns insiens 'n verwarring met iets soos die versleutelingsmasjien "Enigma". Boonop het dit grammatikale foute ingesluit. JCBrand (kontak) 11:22, 9 Desember 2015 (UTC)