Bespreking:Echeneidae
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Wat is roê?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Echeneidae-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Echeneidae
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek stem nie saam met hierdie verandering nie. Myns insiens beteken behoort eienaarskap en hoort dat daar 'n band is. Wat sê die taalkundiges? Oesjaar (kontak) 17:28, 9 Januarie 2014 (UTC)
Wat is roê?
wysig196.210.65.113 17:53, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Dit is die meervoud van rog. Sien Tweeoog-rog. Groete! Oesjaar (kontak) 18:05, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Moet dit nie dan rôe wees nie? 146.232.50.145 21:58, 31 Oktober 2017 (UTC)
- Jy is reg - bevestig in e-Hat! Groete! Oesjaar (kontak) 10:17, 1 November 2017 (UTC)
- Moet dit nie dan rôe wees nie? 146.232.50.145 21:58, 31 Oktober 2017 (UTC)