Bespreking:Eskom

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel

Tariefverhogingsstatistiek

wysig

So iets sal interesant wees, kan/wil iemand hier help?

So'n onderwerp is baie nou. Dit sou beter wees om so iets soos "Elektrisiteitstariewe" te hė met tariefverhogingsstatistieke as 'n onderafdeling. Dit sou die hele onderwerp in perspektief stel. Ek sal mettertyd aandag hieraan gee. Ek het inligting, maar ek dink nie dit is 'n prioriteit nie.Ljm 14:11, 10 Januarie 2008 (UTC)Beantwoord

Sal ons so iets kan bymekkaar sit? http://www.verivox.de/Power/strompreis.asp 'Strompreis: Entwicklung seit 2000' Elektrisiteitsprys: Ontwikkeling sedert 2000 (in Duitsland, in duits) Pieter-ZA 00:13, 24 Januarie 2008 (UTC)Beantwoord

Lasafwerping / Energiekrisis: (Engels: Load Shedding / Energy Crisis)

wysig

Uittreksels uit die NUUS (Engels / Afrikaans )

Persverwysings: (Eksterne skakels)

wysig

2008-01-16 21:18 Power cuts enrage South Africans (Bron: fin24) - Kragonderbrekings ontstig Suid-Afrikaners)

2008-01-18 16:00 'Eskom must give answers' (Bron: fin24) - Eskom moet antwoorde gee

2008-01-20 23:28 Power crisis - Mbeki steps in (Bron: news24) - Kragkrises - Mbeki tree op

2008-01-21 09:54 Blaming the power (f)utility (Bron: news24) - Blameer die kragvoorsiener

2008-01-21 10:10 A lose-lose situation (Bron: news24) - 'n Verloor/verloor-situasie

2008-01-21 19:00 'Eskom asks business to cut down energy use' (Bron: SAUK) - Eskom vra besighede om krag te bespaar

2008-01-21 23:39 Eskom makes urgent appeal (Bron: news24) - Eskom doen 'n dringende versoek om kragbesparing

2008-01-22 07:11 Jhb gets special traffic plan (Bron: news24) - Johannesburg kry 'n spesiale verkeersplan

2008-01-22 08:10 Power cut: Cable car panic (Bron: news24) - Kragafskakeling: kabelkar-paniek op Tafelberg in Kaapstad

2008-01-22 09:48 Pretoria (Tshwane) warns of power cuts (Bron: news24) - Pretoria waarsku oor kragafskakeling

2008-01-22 11:27 Eskom: AA to blame? (Bron: news24) - Eskom : AA om te blameer?

2008-01-22 14:46 Cabinet addresses power cuts (Bron news24) - Kabinet wil kragonderbrekings bespreek

2008-01-22 18:45 'Business calls for alternative power sources' (Bron: SAUK) - Besigheid vra vir alternatiewe kragbronne

2008-01-22 21h45 'Power cut stories flood new website' (Bron: SAUK) - Boodskappe oor kragprobleme oorspoel nuwe webwerf (oor die 2000 in 48 uur)

2008-01-22 22:42 Power-cut stories flood website (Bron: news24) - Boodskappe oor kragafskakeling oorspoel webwerf

2008-01-23 09:15 'South Africans can claim damages from Eskom' (Bron: SAUK) - Daar kan vergoeding van Eskom geēis word

2008-01-23 11:26 Blackouts to cost SA 2010 SWC? (Bron: news24) - Kan kragonderbrekings SA die Sokker-Wêreldbeker kos?

2008-01-23 15:52 New power cut schedule for CT (Bron: news24) - Nuwe kragafskakelingskedule vir Kaapstad

2008-01-25 09:15 Load-shedding may lead to water cuts in Free State (Bron: SABC) - Lasafwerping mag watertoevoerprobleme tot gevolg hê in die Vrystaat

2008-01-25 09:38 Government: Power outages 'a national emergency' (Bron: news24) - Regering: Kragonderbrekings is 'n 'nasionale noodtoestand'

2008-01-25 09:47 Blackouts affect water supply (Bron: news24) - Kragonderbrekings beïnvloed watervoorsiening


Meer inligting is beter. (Hierdie inligting behoort eintlik op die WikiNUUS te gaan, maar aan die Afrikaanse kant is daar nog nie so iets nie...)


Stukkende eksterne skakel

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:38, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Uitbreiding uit enwiki

wysig

Please consider adding the following information and source from the English version: Eskom's revenue collections have been challenged by low income residents as recently as 2022, and the company has retaliated by threatening to turn off power for those residents.[1]

  1. Vollgraaff, Rene (2 September 2022). "South Africa's Towns Struggle to Collect $14.8 Billion Owed". Besoek op 2 September 2022.
Terug na "Eskom"-bladsy.