Bespreking:Eurovision-sangfees
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Engels
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eurovision-sangfees-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Eurovision-sangfees
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
'n Nuusitem in verband met Eurovision-sangfees is op 13 Mei 2018 op die Tuisblad onder In die nuus uitgelig. |
Naam
wysigDie artikel moet dalk na Eurovisie-sangfees hernoem word. Hoe voel julle? Groete. Anoniem
- In die Afrikaanse pers word telkens "Eurovision" gebruik. Anrie (kontak) 11:01, 30 Mei 2010 (UTC)
- Tragies, miskien moet ons die mense probeer reghelp?
Engels
wysigSing al die Europeërs dan nou Engels? Wat het van al die ander mooi tale geword? Ons het vroeërjare gereed na Duitse, Franse en ander musiek geluister. Groete. Frank (kontak) 06:46, 19 Mei 2013 (UTC)
- Baie sangeresse en sangers, wat by die sangfees optree, durf blykbaar die internasionale mark aan. Op nasionale markte sing Russe meestal Russies, Franse Frans, ... --Voyageur (kontak) 07:47, 19 Mei 2013 (UTC)