Bespreking:Felicity Huffman
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur SpesBona in onderwerp Misdadiger
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Felicity Huffman-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Felicity Huffman
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Misdadiger
wysig'n Mens kan darem nie sommer in die inleidingsin sê sy is 'n veroordeelde misdadiger nie. As almal wat al aan iets skuldig bevind is "veroordeelde misdadigers" genoem word, gaan daar min mense oor wees wat "rein en onskuldig" is. ~ Burgert (kontak) 11:20, 2 November 2020 (UTC)
- Sy sit vir sommige mense aan die "verkeerde kant" van die politieke spektrum (finansiële ondersteuning van Kamala Harris, Joe Biden se kandidaat vir adjunkpresident), dus word alles ingesit om haar af te maak, natuurlik in die heel eerste sin. Dis presies dié manier hoe die huidige ou in die Withuis dit doen. Groete. -- SpesBona 19:30, 2 November 2020 (UTC)