Bespreking:Fotografie

Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur 41.113.4.175 in onderwerp Wat behels die fotografie loopbaan

die ontstaan/begin van foto's

Fotografie

wysig

1. Wat behels die beroep alles 2. watter kwalifikasies het mens nodig 3. waar kan mens studeer 4. hoeveel jaar studeer mens 5. waar kan mens na studies werk 6. en wat is die finansiele vooruitsig

1. Kommunikasie-ontwerp, persfotografie, portretfotografie en ander
2. Kreatiwiteit (" 'n mens moet die regte oomblik kan raaksien"), natuurlike vaardighede en talente, praktiese ervaring, matriek vir tersiêre opleiding
3. Suid-Afrika (Stellenbosch) of buiteland (byvoorbeeld BA-kursus in Kommunikasie-ontwerp, Kuns, Media - daar is min suiwer fotografie-kursusse). Jy mag byvoorbeeld aansoek om toelating tot Duitse universiteite of Fachochschulen (Universities of Applied Sciences/Art) doen (studiegelde beloop gewoonlik tussen ZAR 2 000 en 5 000 per semester).
4. Een tot vier jaar
5. Kunsfotografie, uitgewerye, advertensiebedryf - maar die meeste fotograwe is vryskut-fotograwe. Spesialisering nodig, byvoorbeeld as digitale kamera-operateur (film/televisie)
6. Baie mededingers, volledige uitrusting moet gekoop word, inkomste is relatief laag.

--Voyageur (kontak) 13:22, 12 Augustus 2011 (UTC)Beantwoord

Wat behels die fotografie loopbaan

wysig

How to become a photgrapher 41.113.4.175 15:34, 23 Februarie 2022 (UTC)Beantwoord

Terug na "Fotografie"-bladsy.