Bespreking:Franse inval in Meksiko
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Edits by N0n3up
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Franse inval in Meksiko-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Franse inval in Meksiko
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
JCIV: gebruik eerder verontrus as gekwaad in die laaste sin van die eerste paragraaf. Ons gebruik nie kwaad so nie. Oesjaar
- Laaste sin: wat is wicht? Oesjaar
- Kan ek gou help met 'n paar verbeteringe? Oesjaar
- Ops, Jammer! Dankie, Oesjaar! Wat is "counterbalancing" (wicht?!) in Afrikaans? Ja, natuurlik! Jy is welkom! :) Groete, JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:45, 23 Augustus 2012 (UTC)
- Teenbalans. Jy doen goed vir iemand wat die taal aanleer!
- Ek dink die woord wat jy eintlik soek is teenvoeter of teevoeter. Maak net seker in woordeboek.
- Dankie, 'n nuwe woord! :) Is die Dwelm-oorlog in Meksiko klaar? :) Ek het meer taalkennis nodig vir die hoofartikel Meksiko ;)
- Ongelukkig het ek geen woordeboek Duits-Afrikaans, Afrikaans-Duits nie... Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:58, 23 Augustus 2012 (UTC)
- Ek dink die woord wat jy eintlik soek is teenvoeter of teevoeter. Maak net seker in woordeboek.
Edits by N0n3up
wysigHello N0n3up, I write this in English because I don't want to discus per Google Translate. So is there any reason, why do you remove content from the infobox? A broken source is no reason for that, or why we have a {{Dead link}}-template? The US-support has nothing to do with the dead link. Best regards, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:35, 7 Januarie 2014 (UTC)