Bespreking:Gé Korsten
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp vetseunKOOP/BUY
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Gé Korsten-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Gé Korsten
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Foto
wysigEk het nog heelwat inligting beskikbaar vir die artikel maar sou bitter graag 'n foto in die hande wou kry wat ons onder die GNU FDL voorwaardes hier kan vrystel. --RM 17:50, 24 Maart 2006 (UTC)
- Ek let nou op dat die spelling van die opera verander is. Die 'g' moet natuurlik daar wees, maar die ander tale lyk nie vir my mooi konsekwent oor of die lidwoord vooraan die naam bykom nie. Hoe nou gemaak? --Alias 14:55, 18 Januarie 2007 (UTC)
- Die artikel in die Italiaanse wikipedia oor Ruggero Leoncavallo gee die naam as I Pagliacci aan, maar die hoofartikel is sonder die I? Die Nederlandse wikipedia gee hom ook aan as I Pagliacci. Ek gaan op die Italiaanse artikel die vraag in Engels laat en hopelik sal iemand daar kan help. --RM 04:03, 19 Januarie 2007 (UTC)
vetseunKOOP/BUY
wysigIs dit die titel van een van sy albums? Dit staan onder Diskografie. K175 (kontak) 12:30, 24 Januarie 2018 (UTC)