Bespreking:Gautrein
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur SpesBona in onderwerp Beplande uitbreiding
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Gautrein-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Gautrein
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek stel voor dat daar gewag word tot Julie 2011 voor ons aan die artikel werk. Dan sal die hele Gautrein in diens gestel wees en dit sal dan makliker wees om die artikel verbeter bv hoofstukke vir geskiedenis, tegnies, in dienstelling ens. Ek het reeds so 'n klein bietjie verbeter aan afgruwelike Afrikaans. Groete. Oesjaar (kontak) 06:59, 25 Mei 2011 (UTC)
- Ek het weer getimmer aan die artikel, dit lees baie beter. Daar is een of twee sinne wat moeilik is reg te maak sonder die oorspronklike bron. Oesjaar
- Nou-ja, dit begin al na iets lyk, maar baie timmerwerk is nog nodig. Groete. Anoniem
- Dankie. Oesjaar
- Nou-ja, dit begin al na iets lyk, maar baie timmerwerk is nog nodig. Groete. Anoniem
Beplande uitbreiding
wysigHou die Gautrein dop, hulle het aangekondig om dié spoornetwerk uit te brei, sien o.a. hier. Groete. -- SpesBona 21:15, 12 November 2018 (UTC)