Bespreking:Gebande grondkruiper
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Ossewa
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Gebande grondkruiper-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Gebande grondkruiper
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wat is afneemende poele? Groete! Oesjaar (kontak) 06:42, 24 April 2016 (UTC)
- Het verander na afnemende, d.w.s. wat verdamp / opdroog. En savanna verander na savanne. JMK (kontak) 06:53, 24 April 2016 (UTC)
- Dankie, miskien poele wat opdroog? dankie vir hierdie tipe artikels! Hulle is broodnodig! Groete! Oesjaar (kontak) 07:02, 24 April 2016 (UTC)
- Of poele wat terugtrek / langs terugtrekkende poele. JMK (kontak) 07:20, 24 April 2016 (UTC)
- Dankie, ja dit is poele wat terugtrek, in Engels: "receding pools". Groete, Ossewa (kontak) 07:24, 24 April 2016 (UTC)