Bespreking:Genderdisforie

Jongste opmerking: 3 dae gelede deur BurgertB in onderwerp Samesmelting

Samesmelting

wysig

Ek dink die artikel is nou opgekoffie deur die samesmelting. 'n Te groot rol word aan hormone toegeskryf. Die volgende sin is ook verkeerd en is nie waaroor die artikel gaan nie: Hierdie artikel handel oor die volgende aspekte in die menslike liggaam: verskeie hormone wat 'n rol speel in die moontlike diagnose van geslagsdisforie; die plek in die liggaam waar die hormone vrygestel word; die uitwerking van die hormone wat in wanbalans is; hoe hierdie hormone wat in wanbalans is, verhoog/verlaag kan word; die begrip van geslagsdisforie(GD) en vereistes om daarmee gediagnoseer te word; die verbindtenis tussen wanbalans van hormone en GD; die komplikasies van ‘n verkeerde diagnose; die fisiese, emosionele en sosiale uitwerking van ‘n GD diagnose; die voordeel van vroeë identifikasie van hormone wat in wanbalans is op die samelewing. ~ Burgert (kontak) 19:30, 29 Desember 2024 (UTC)Beantwoord

Ek het die artikel teruggerol na hoe dit was voor die versmelting.
1) Lees die Engelse atikel om agter te kom waaroor genderdisforie gaan.
2) In die artikel word gesê die oorsaak is onbekend; niks van 'n hormoonwanbalans nie.
3) Dit word pertinent gestel dat dit 'n geestesteuring is, wat 'n hormoonwanbalans nié is nie.

~ Burgert (kontak) 17:04, 30 Desember 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "Genderdisforie"-bladsy.