patrisiër en patrisies

wysig

Ek het in my woordeboek Frans patricien as Afrikaans patrisiër en die byvoeglike naamwoord patrisies. Kan iemand nagaan asseblief? Dit moet eintlik uit Nederlands oorgeërf wees (patriciër/patricisch). -Voyageur

My HAT bevat beide. Laurens 09:40, 23 Jun 2005 (UTC)
  • patrisiër - Adelike burger of aansienlike persoon. (Latyn: patricius).
  • patrisies - wat tot die aansienlikes behoort. (kan ook as bywoord dien)
Terug na "Gent"-bladsy.