Bespreking:Geotermiese krag
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Geotermiese krag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Geotermiese krag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Geotermiese kragstasies in Middeleuropa
wysigHierdie gegewens is hier geplaas om die moontlikhede en effekte van geotermie te wys
Beplande geotermiese kragstaties (vir elektriesekragopwekking) in Middeleuropa | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Geotermiese lewering in MW |
Elektriese lewering in MW |
Temperatuur in °C |
Vloeivermoë in m³/h |
Boorgatdiepte in m |
Beplande ingebruikneming jaar | |
Duitsland | ||||||
Bremerhaven | 0,5 | 0,065 | 90 | 5.000 | toegemaak/gestaak | |
Groß Schönebeck | 10 | 1,0 | 150 | < 50 | 4.294 | 2008 |
Neustadt-Glewe | 1,3 - 3,5 | 0,21 | 98 | 119 | 2.250 | Kragstasie is in gebruik sedert 2003 |
Bad Urach | 6-10 | ± 1,0 | 170 | 48 | 4.500 | toegemaak/gestaak |
Bruchsal | 4,0 | ± 0,5 | 118 | 86 | 2.500 | 2007 |
Karlsruhe | 28,0 | >150 | 270 | 3.100 | 2007 | |
Landau | 22 | ± 2,5 | 150 | 250 | 3.000 | Kragstasie in gebruik sedert 23 November 2007 |
Offenbach | 30-45 | 4,8 - 6,0 | 160 | 360 | 3.500 | 2008 |
Riedstadt | 21,5 | ± 3,0 | 250 | 3.100 | 2008 | |
Speyer | 24-50 | 4,8 - 6,0 | 150 | 450 | 2.900 | 2009 |
Isar Süd (München) | 30,0 | 2,0 | toegemaak/gestaak | |||
Unterhaching | > 30 | 3,4 | 122 | > 540 | 3.577 | 2007 |
Aschheim, Feldkirchen, Kirchheim | geen | 82 - 85 | 40 - 65 | 2.000 - 2.200 | 2009 | |
Frankryk | ||||||
Soultz-sous-Forêts | 30,0 | 6,0 | 200 | 240 | 8.084 | 2007 |
Switserland | ||||||
Basel | 17,0 | 6,0 | 200 | 5.000 | voorlopend gestaak (aardbewing) | |
Bron: Greenpeace 2000MW - skoon! + opdatering |