Bespreking:Geraas
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur XTermineerder in onderwerp Geraas! / Hoekom?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Geraas-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Geraas
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Geraas! / Hoekom?
wysigEk dink hierdie item is belangrik en will almal uitnooi om hieraan te bou. - Kom ons maak dit 'n spanpoging!
Probleeme
wysigKinders
wysigDie klein kinders al begin met hulle walkman en MP3-spelers wat met hulle sterk oorfone volumes tot 96 dBA en meer in hulle ore 'in blaas'.
Diskoteke
wysigHier is die jeug in gevaar! Sommige diskoteke het geraas vlake van tot 110 dBA!
Verkeer
wysig- Hier is maar een probleem die mobiele diskoteke die karre wat se musiek soo blêr, dar 'n mend nie eers 'n vliegtuig hoor opstyg nie.
- Enjien en uilaatstelsels wat noe volgens die wet is nie. Dit geld vir die hekle bandbreedte van voertuie.
- Die afrol-geraas van sekere bande, en die padoppervlakte van die strate
Oplossings
wysig???