XTermineerder
Welkom aan my gebruikersbladsy!
My moedertaal is duits en ek is ook in Duitsland gebore, in Beiere om presies te wees. My tweede taal was engels en daarna (as derde taal) afrikaans. Ek kan ook met hollands, vlaams, alemannies en Pennsilfaanisch Deitsch / pennsylvania-duits (op engels) en Pennsylvania Duits teksstukke en spraak redlik goed klaarkom, slegs die (dialek se) spelling daarvan is nie so goed nie. Vêrder is ek ook geïnteresseerd in italiaans en miskien frans. Ek is vanaf 1973 woonagtig in Pretoria/Suid-Afrika.
Nog is ek 'n nuweling wat Wikipedia aanbetref en vermis 'n WYSIWYG-Redigeertoestel (veral vir tabelle)!
My vakgebiede is vêr ge(st)rek: Vanaf elektronika, rekenaars (hardeware en sagteware ondersteuning), sagteware-ontwikkeling, oor IT-konsultant, databasis-administrator tot in die wêreld van omgewingsgesondheid en komplimentêre/alternatiewe medisyne.
Daar is ook 'n redlik groot belangstelling in hernubare energie, asook klassieke musiek, fotografie (analoog en digitaal) asook digitale videoopnames en redigeering.
Die laaste wat ek nou nog (aanlyn) mee besig is, is WikiMapia en Weblin.
Ek het ook al heelwat vertalings gemaak en hoop dat sekere van my kennis/ondervinding hier kan gebruik word.
So vêr vir nou.
- Beste groete Pieter
(V.1.0) XTermineerder (kontak) 21:06, 8 Julie 2008 (UTC)
Daar is nou al 120 078 artikels in die Wikipedia (AF) gestoor. Hou so aan!!
XTermineerder 12:59, 25 Oktober 2007 (UTC)
Interessante Persoonlikhede:
wysigKomponiste
wysig- Ludwig van Beethoven, Johann Sebastian Bach, Johann Christoph Bach, Wilhelm Friedemann Bach, Carl Philipp Emanuel Bach, Max Reger, Antonio Vivaldi, Niccolò Paganini, Georg Philipp Telemann, Karlheinz Stockhausen
Musikante
wysig- Herbert von Karajan (dirigent), Karl Böhm (dirigent), Anne-Sophie Mutter (viool), Alfred Brendel (klavier), Trevor Pinnock (dirigent/klawesimbel),Narciso Yepes (Ghitaar/Mandolien), Maurice André (Trompet), Trevor Nasser (Ghitaar/Mandolien/Banjo)
Sangers
wysig- Walter Berry, Gottlob Frick *Bas), Christa Ludwig (Sopraan]]), Ivan Rebroff (Bas to (Kontra-Tenoor]]), Elisabeth Schwarzkopf (Sopraan), Pilar Lorengar (Sopraan)
Volksmusikante
wysigKerk mense
wysigWetenskaplikes, Navorsers, Uitvinders, Tegnoloë
wysig- Gottfried Wilhelm Leibniz, Nikola Tesla, Max Planck, Albert Einstein, Werner von Siemens, Wernher von Braun, Konrad Zuse
Akteurs
wysigKomediante & Skoumesters
wysig- Rudi Carell, Peter Frankenfeld, Vico Torriani, Carl Valentin, Herbert Hiesl, Leon Schuster, Emil Steinberger
XTermineerder (kontak) 23:03, 10 April 2008 (UTC)
Voorkeur motorvervaardigers:
wysigMotormodelle (droomkarre):
wysigBMW 501/BMW 502 (1952 - 1964, V8, "Barockengel"), BMW 2002tii (1966 - 1977), Mercedes-Benz 300SL (1954 - 1957, Gullwing), Citroën SM, Audi A6 (Avant), NSU Ro 80 (Wankelmotor), DAF 55
XTermineerder (kontak) 23:17, 10 April 2008 (UTC)