Bespreking:Groter Londen
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur JCIV
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Groter Londen-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Groter Londen
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is dit nie Groter Londen en dalk ook Groter Manchester (sonder koppelteken) nie? Groete. JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:15, 23 April 2014 (UTC)
- Haha eintlik weet ek nie. My tannie het altyds vir my gesê "If in doubt in Afrikaans, there's a koppelteken". Groete :) Bezuidenhout (kontak) 20:17, 23 April 2014 (UTC)
- Ek sien daar is Groter St Lucia, Groter Tubatse etc., dalk is dit Groter Londen, my bad :$ Groete :) Bezuidenhout (kontak) 20:21, 23 April 2014 (UTC)
- Ek vra veral weens al die Suid-Afrikaanse "Groter [...] Munisipaliteite" en baie skakels ná Groter Londen. Ek sal dit nou skuif. ;) Groete. JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:34, 23 April 2014 (UTC)