Bespreking:Hemelvaartsdag
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Morne in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hemelvaartsdag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hemelvaartsdag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigPraat 'n mens nie eerder van "hemelvaartdag" nie? Graaf 22:09, 17 Mei 2007 (UTC)
- Kan wees... Ek het dit vanuit die Nederlandse wiki vertaal... ► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 04:24, 18 Mei 2007 (UTC)
- Ek het ook so gedink, maar toe kyk in my woordelys en daar is geen sprake van 'n hemelvaartdag nie, net 'n hemelvaartsdag. Het iemand anders dalk 'n woordeboek? Anrie 05:57, 18 Mei 2007 (UTC)
- Die nuwe HAT en Tweetalige Woordeboek gee dit albei as wisselvorm: Hemelvaart(s)dag. Ek dink ons kan maar Hemelvaartsdag hou en net aanstuur van Hemelvaartdag af. Morne 06:04, 18 Mei 2007 (UTC)