Bespreking:Hendrik van der Bijl
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Na wie Vanderbijlpark vernoem is
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hendrik van der Bijl-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hendrik van der Bijl
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Na wie Vanderbijlpark vernoem is
wysigNooit geweet na wie Vanderbijlpark vernoem is nie. Dankie hiervoor! Sal ons dalk die vernoeming hier en by [[Vanderbijlpark] dalk meer eksplisiet noem? --Alias (kontak) 06:47, 28 Mei 2008 (UTC)
- Is Vanderbijlpark na hom vernoem, of het hy dit gestig (en na homself vernoem)? (Wil net weet hoe om dit in die artikel te fraseer.) Anrie (kontak) 07:35, 28 Mei 2008 (UTC)
- Op soek na verwysings ter stawing van feite in die artikel het ek op die volgende afgekom:
- Hoe kan ek bevestig dat dit wel hierdie Hendrik van der Bijl was?
- Uit hierdie dokument kry ek die indruk dat Hendrik van der Bijl betrokke was by die ontwikkeling van Amplitude modulasie! Baie interresant!
http://teched.vt.edu/ctte/ImagesPDFs/Petrina.Change.TechInUS.pdf - --RAM (kontak) 08:28, 28 Mei 2008 (UTC)
- H. van der Bijl was ook betrokke by die stigting van Safmarine en Dorbyl - ek het êrens nog 'n artikel oor die geskiedenis van Dorbyl. Sien ook hierdie skakel: SAAE --Voyageur (kontak) 08:38, 28 Mei 2008 (UTC)