Bespreking:Henning Klopper
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur K175 in onderwerp Geboorteplek
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Henning Klopper-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Henning Klopper
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Geboorteplek
wysigVolgens die artikel (en sy Engelse ekwivalent) is Klopper in Heilbron gebore, maar volgens die Ensiklopedie van die Wêreld – Deel 6 is hy in Parys gebore. Na ’n vinnige soektog kry ek nie ’n bron wat die Heilbron-feit staaf nie. Sou dit gepas wees om dit te verander? Puvircho (kontak) 06:42, 7 Desember 2019 (UTC)
- @Puvircho: Ek dink so. Een bron is meer geloofwaardig as geen bron. – K175 (klets | my bydraes) 07:28, 7 Desember 2019 (UTC)