Bespreking:Hindi
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur RaniPatel in onderwerp Indo-Europes of Indo-Aries
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hindi-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hindi
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Indo-Europes of Indo-Aries
wysigIndo-Aries is 'n beter gedetailleerde beskrywing vir al die Indiese tale. ♛♚★Rani Patel★♚♛ (kontak) 15:12, 23 Augustus 2012 (UTC)
- Het jy dalk 'n bron om dit te bevestig? Oesjaar
sien asb. [1], [2], [3], [4] ♛♚★Rani Patel★♚♛ (kontak) 16:15, 23 Augustus 2012 (UTC)
- Indo-Aries maak deel uit van die Indo-Europese taalfamilie! Wat is jou rede? -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:06, 23 Augustus 2012 (UTC)
Ja! Ek weet dit maak deel uit die Indo-Europse taalfamilie, maar Indo-Aries is meer spesifieke. ♛♚★Rani Patel★♚♛ (kontak) 18:20, 23 Augustus 2012 (UTC)