Bespreking:Hindoestani
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Artikel se naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hindoestani-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hindoestani
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Artikel se naam
wysig'Hindoestani' kan verwys na:
- Hindoestani Mense
- Hindoestani Musiek
- Hindestani Taal
- Hindoestani Times (koerant)
- Hindoestani Kerk
Die titel van hierdie artikel moet 'Hindoestani Taal' word, ♛♚★Rani Patel★♚♛ (kontak) 19:04, 23 Augustus 2012 (UTC)
- Nee, Hindoestani beskryf net die taal, soos Afrikaans en Nederlands. Die Hindoestani Times behoort onder Hindoestani Times, die Hindoestani Kerk onder Hindoestani Kerk, ens. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:14, 23 Augustus 2012 (UTC)