Bespreking:Induktansie
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur RAM in onderwerp Lekevriendelik
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Induktansie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Induktansie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Induksie of inuktansie? In die artikel oor magnetisme het ek die term induksie gebruik --RM 06:39, 23 April 2007 (UTC)
- Die Nederlandse vertaling laat my glo dat induksie die meer juiste term is --RM 07:26, 23 April 2007 (UTC)
Induksie
wysigVolgens die HAT is dit induktansie. Morne 07:38, 23 April 2007 (UTC)
Lekevriendelik
wysigHierdie artikel kan dalk doen met 'n meer lekevriendelike inleiding. --RM 16:41, 2 September 2007 (UTC)